• Sokker Sondae - Episode 108 - VAR op sy slegste

  • Oct 5 2023
  • Duración: 43 m
  • Podcast

Sokker Sondae - Episode 108 - VAR op sy slegste

  • Resumen

  • Hierdie week praat Conna en Andre Lerm (aka die Jbay Geordie) oor die absolute fiasco wat die naweek afgespeel het by die Tottenham Hotspur stadion. Ons raak ook aan 'n ongelooflike aand in Newcastle waar die Geordies hulle eerste tuis wedstryd in 20 jaar in die Champions League gespeel het met 'n groot sege oor PSG. Ons raak ook aan die nuutste FPL kopkrappers.

    Kom luister saam!

    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Sokker Sondae - Episode 108 - VAR op sy slegste

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.