Episodios

  • 21 July 2024 || Amen | Vader || André Serfontein
    Jul 21 2024

    Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons bid...". - Lukas 11

    Stel jou voor dat jy en van Jesus se dissipels was, jy volg Hom vir 'n paar maande, hoor sy preke en leringe, beleef sy kennis en wysheid, sien en ervaar sy wonderwerke. Nou kry jy die kans om Hom een ding te vra: "Here, leer my..."

    Wat sou jy vra?

    Más Menos
    44 m
  • 14 July 2024 || Amen | Ons Diep Versugting || André Serfontein
    Jul 14 2024

    "Prayer is our humble answer to the inconceivable surprise of living. We pray. We can't help it." - Abraham Joshua Heschel

    Gebed stagneer maklik; en raak leweloos; of voel soos 'n plig - iets wat jy moet afstof; of dit laat jou skuldig voel omdat jy dit nie gebruik nie. Waarom bid ons (nie meer gereeld) nie? - André

    Más Menos
    31 m
  • 07 July 2024 || Winter | Na Binne || Deon Botha
    Jul 7 2024

    Winter na binne, is ’n moeilike beginsel.

    Want ek word gestroop: Wat moet ek alles prysgee en kan ek dit bekostig / is ek bereid om dit te doen? Wie wil jy wees? Wie is jy nou, hoe lank wil jy nog hier wees? Wat bly van jou identiteit oor nadat jy gestroop is? Is ek regtig bereid om ALLES prys te gee? Wie is ek na hierdie proses? Wat is dit wat vir my lewegewend is wat ek te lank afgeskeep het? Wat voel ek, waarna smag my siel?

    Más Menos
    26 m
  • 30 Junie 2024 || Winter | Gestroop || André Serfontein
    Jun 30 2024

    “For whoever tries to save their own life will lose it, but the one who loses their own life will find it”

    Matthew 16

    Más Menos
    19 m
  • 23 Junie 2024 || Winter | Rus || Pieter Roeloffse
    Jun 23 2024

    “Sabbath is not simply the pause that refreshes. It is the pause that transforms. Whereas Israelites are always tempted to acquisitiveness, Sabbath is an invitation to receptivity, an acknowledgment that what is needed is given and need not be seized.”

    Walter Brueggemann

    Más Menos
    29 m
  • 16 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Oomblikke || André Serfontein
    Jun 16 2024

    “Real spirituality demands that we care enough about all the moments of life to live all of them well.” - Joan Chittister

    Más Menos
    37 m
  • 09 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Vandag || Pieter Roeloffse
    Jun 9 2024

    “How we spend our days is, of course, how we spend our lives. What we do with this hour, and that one, is what we are doing…[is who we are becoming]” - Annie Dillard

    Más Menos
    43 m
  • 02 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Seisoene || André Serfontein
    Jun 2 2024

    Prediker 3
    "Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd..."

    Wat is ek besig om te leer van die seisoen wat ek tans beleef?
    Waarheen roep dit my?

    Más Menos
    35 m