• Veg en Bou in Suid-Afrika

  • Feb 18 2024
  • Duración: 2 h y 10 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Hallo daar! Dit was weer baie lekker om met Willem te gesels. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Veg en Bou in Suid-Afrika

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.