• Voel Goed Boeke

  • Jul 26 2024
  • Duración: 7 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Liewe God, dankie dat U U lig in my lewe laat skyn het. Vul asseblief my hart met U liefde sodat ek dit mildelik kan deel met diegene rondom my. In Jesus se Naam, Amen.

    Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.

    Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

    My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhouer wen”.

    www.beterbesluite.com

    Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com

    As jy na n Bybel soek:

    ⁠⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠⁠

    ⁠⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie⁠


    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Voel Goed Boeke

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.