• Woede || Kwaad

  • Aug 2 2024
  • Duración: 7 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Dankie dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.

    Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.

    Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

    My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhouer wen”.

    www.beterbesluite.com

    Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com

    As jy na n Bybel soek:

    ⁠⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠⁠

    ⁠⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie⁠


    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Woede || Kwaad

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.