• b/d Afrikaanse Klankverwarring | Ben beer Afrikaanse kinderstorie

  • Aug 12 2024
  • Duración: 6 m
  • Podcast

b/d Afrikaanse Klankverwarring | Ben beer Afrikaanse kinderstorie

  • Resumen

  • Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

    Nadat jou kind hierdie oulike Afrikaanse Opvoedkundige kinderstorie geluister het, gaan die b/d klanke in Afrikaans nooit weer omgeruil word nie.

    Hierdie gratis opvoedkundige afrikaanse kinder potgooi vertel 'n oulike storie van Ben Beer om die b-klank en d-klank verwarring by kinders te voorkom.

    Klank omkerings is 'n groot probleem by jonger leerders. Hierdie storie gaan dit beslis vergemaklik. Die kinders is mal oor die storie van Ben Beer se avonture.

    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse potgooi luister?

    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀GRATIS!
    🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
    🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

    Support the Show.

    Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre b/d Afrikaanse Klankverwarring | Ben beer Afrikaanse kinderstorie

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.