Die dao van Daan van der Walt [The Tao of Daan van der Walt]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Get 30 days of Standard free
Buy for $9.94
-
Narrated by:
-
Lodewyk Du Plessis
-
Chris Van Niekerk
Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met ’n fyn lem oopgevlek.
“Hierdie boek behoort ’n golf deur Afrikaanse letterkunde te stoot.” (Frederik de Jager)
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2018 Lodewyk Du Plessis (P)2021 TafelbergListeners also enjoyed...
Excellent very informtive
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
‘n Storie wat soos ‘n spieël die diep wortels van egte menswees ontbloot. ‘n Skrywer van formaat wat poëties die growwe lyne van die werklikheid kom inkleur met waarheid en lewe!!!
Sielvolle herbesinning van menswees
Something went wrong. Please try again in a few minutes.