Kobra Audiobook By Deon Meyer cover art

Kobra

Preview
Get this deal Try for $0.00
Offer ends January 21, 2026 11:59pm PT
Prime logo Prime members: New to Audible? Get 2 free audiobooks during trial.
Just $0.99/mo for your first 3 months of Audible Premium Plus.
1 audiobook per month of your choice from our unparalleled catalog.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, podcasts, and Originals.
Auto-renews at $14.95/mo after 3 months. Cancel anytime.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Kobra

By: Deon Meyer
Narrated by: Nic De Jager
Get this deal Try for $0.00

$14.95/mo after 3 months. Cancel anytime. Offer ends January 21, 2026 11:59pm PT.

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $19.88

Buy for $19.88

LIMITED TIME OFFER | Get 3 months for $0.99 a month

$14.95/mo thereafter-terms apply.

Deon Meyer, die mees gewilde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, se nuwe roman is nou beskikbaar as luisterboek! Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was 'n fout. 'n Karnallie van 'n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van 'n professionele laksman - drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van 'n spoegkobra op die koeëldoppies - en die komende mediasirkus - wat Griessel laat bloed sweet nie.Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van 'n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik 'n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet 'n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer - en die demokrasie - te red. Maksimum moeilikheid.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Deon Meyer (P)2013 NB Publishers
Mystery
All stars
Most relevant
Narrator did an exeptional job!! Intrigued by the storyline and characters. Great, wonderful listening book.

Excellent!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die boek was uitstekend. Ek het dit in een dag geluister. Ek kon nie ophou nie! Wêreldklas. Baie navorsing en moeite is gedoen met dié boek. Nic de Jager is ‘n fantastiese voorleser en ‘n plesier om na te luiser.

Fantasties

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Riveting and authentic - and as South African as is possible without being falsely patronising

What great entertainment

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Loved the story, good characters from the 13uur Book. I look forward to the next books....

Seriously Gripping

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Was vasgenael van die begin tot die einde. Nog 'n baie goeie boek en alhoewel dit net fiksie is laat dit my voel daar is hoop vir die land as almal net kan saamwerk.

Bennie en die span op hulle beste

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews