• Bizskoops - 4 Julie 2024

  • Jul 4 2024
  • Length: 9 mins
  • Podcast

Bizskoops - 4 Julie 2024

  • Summary

  • Op die program vandag ... die jaarlikse salarisrekening vir ministers en adjunkministers het met 16 persent gestyg met die nuwe groter kabinet.
    Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks.
    In internasionale sake-nuus... Fox Corporation betree die Verenigde Koninkryk se hoogs mededingende videostroommark.
    In beleggingsnuus... die vooruitsig van 'n sakevriendelike Suid-Afrikaanse regering het buitelandse beleggers na die land se aandelemark teruggetrek.
    En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die nuwe kabinet wat onlangs aangestel is en Suid-Afrika wat vir eers op die Financial Action Task Force se gryslys bly.
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Bizskoops - 4 Julie 2024

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.