Muestra
  • Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

  • Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey [The Story of Billy Foster and Koos de la Rey]
  • De: Chris Karsten
  • Narrado por: André Weideman
  • Duración: 16 h y 12 m
  • 4.9 out of 5 stars (7 calificaciones)

Prime logotipo Exclusivo para miembros Prime: ¿Nuevo en Audible? Obtén 2 audiolibros gratis con tu prueba.
Elige 1 audiolibro al mes de nuestra inigualable colección.
Escucha todo lo que quieras de entre miles de audiolibros, Originals y podcasts incluidos.
Accede a ofertas y descuentos exclusivos.
Premium Plus se renueva automáticamente por $14.95 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.
Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]  Por  arte de portada

Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

De: Chris Karsten
Narrado por: André Weideman
Prueba por $0.00

$14.95 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Compra ahora por $17.50

Compra ahora por $17.50

la tarjeta con terminación
Al confirmar tu compra, aceptas las Condiciones de Uso de Audible y el Aviso de Privacidad de Amazon. Impuestos a cobrar según aplique.
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Resumen del Editor

’n Epiese geskiedkundige roman deur die bekroonde skrywer Chris Karsten. In die kleine handel dit oor die tragiese gebeure een aand in 1914 toe die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond is. Die teiken was die berugte bendelid William Foster, op vrye voet iewers in die wye Johannesburg. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?

Op pad na Moormansgat is een groot, verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen en uit alle lae van die samelewing. Dis die storie en nalatenskap van Billy Foster se dogter, Helena, op soek na haar herkoms; dis die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns, op soek na die gewetenlose moordenaars wat ’n driejarige seuntjie se familie eensklaps uitgewis het, en die moontlikheid dat die aanvallige jong vrou Helena aandadig aan die moorde kon wees.

’n Merkwaardige en veelvlakkige geskiedkundige roman, ’n hoogtepunt nie net in Chris Karsten se oeuvre nie, maar ook in die Afrikaanse letterkunde.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2022 Chris Karsten (P)2023 Human & Rousseau

Lo que los oyentes dicen sobre Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

Calificaciones medias de los clientes
Total
  • 5 out of 5 stars
  • 5 estrellas
    6
  • 4 estrellas
    1
  • 3 estrellas
    0
  • 2 estrellas
    0
  • 1 estrella
    0
Ejecución
  • 5 out of 5 stars
  • 5 estrellas
    7
  • 4 estrellas
    0
  • 3 estrellas
    0
  • 2 estrellas
    0
  • 1 estrella
    0
Historia
  • 5 out of 5 stars
  • 5 estrellas
    6
  • 4 estrellas
    1
  • 3 estrellas
    0
  • 2 estrellas
    0
  • 1 estrella
    0

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.

Ordenar por:
Filtrar por:
  • Total
    4 out of 5 stars
  • Ejecución
    5 out of 5 stars
  • Historia
    4 out of 5 stars

Geskiedenis vervat in 'n Pragroman!



"Oppad na Moormansgat" is 'n ongelooflike boek wat met uitmuntende navorsing geskryf is. Die skrywer slaag daarin om geskiedkundige karakters lewendig te maak, wat die leser intrek in die tydperk van die Anglo-Boereoorlog.

Die oorlog self word pragtig uiteengesit vanuit verskeie perspektiewe, insluitend dié van die Afrikaners, Engelse, en Bantoe-stamme. Hierdie veelkantige benadering bied 'n ryke, komplekse blik op die konflik en die mense wat daardeur geraak is.

Die struktuur van die verhaal sukkel egter aanvanklik om momentum te kry. Ek het gesukkel om die karakters te plaas, veral die vroulike karakters, deels as gevolg van die manlike verteller se stem. Hierdie aanvanklike verwarring vereis dat die leser mooi konsentreer totdat die storie behoorlik op dreef kom.

Nietemin, sodra die storie in volle gang is, is dit 'n diepgaande en boeiende leeservaring. Dit het my perspektief op ons geskiedenis as Afrikaners en Suid-Afrikaners verbreed en my met nuwe oë laat kyk na hierdie fassinerende era. "Oppad na Moormansgat" is 'n waardige toevoeging tot die kanon van Suid-Afrikaanse literatuur en 'n moet-lees vir enigeen wat belangstel in ons land se verlede.

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Has calificado esta reseña.

Reportaste esta reseña

  • Total
    5 out of 5 stars
  • Ejecución
    5 out of 5 stars
  • Historia
    5 out of 5 stars

Chris Karsten: Die moeite werd om te luister

Beskrywing: Elke toneel beleef jy saam met die skrywer
Geskiedkundig: Baie goed nagevors
Een van die beste boeke wat ek in `n lang tyd geluister het en ter wille van sy goeie beskrywings, gaan ek dit weer luister.

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Has calificado esta reseña.

Reportaste esta reseña

  • Total
    5 out of 5 stars
  • Ejecución
    5 out of 5 stars
  • Historia
    5 out of 5 stars

This is a historical gem.

So many characters, intrigue and history all woven together into a masterpiece. Narration of the highest quality.

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Has calificado esta reseña.

Reportaste esta reseña