• [96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger)

  • Jun 11 2024
  • Length: 1 hr and 9 mins
  • Podcast

[96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger)  By  cover art

[96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger)

  • Summary

  • RR Ryger skryf oor dinge in Afrikaans wat ons nie gewoonlik in Afrikaans lees nie. Dis 'n rowwe rit, maar baie boeiend. RR Ryger is die skrywersnaam van Michael Green.

    Ons praat ook met hom oor se loopbaan wat baie dekades span en 'n paar interessante draaie geloop het tussen skryf, rugby joernalis en redakteur van Loslyf.

    Litnet biografie: https://www.litnet.co.za/michael-green-aka-rr-ryger-1963/

    Wikipedia: https://af.wikipedia.org/wiki/Michael_Green


    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about [96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger)

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.