• Agri SA Kongres 2019: Episode 2: Patrice Motsepe

  • Nov 12 2019
  • Length: 15 mins
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 2: Patrice Motsepe

  • Summary

  • Motsepe is ‘n mynmagnaat en biljoener, wat in 2012 benoem is as Suid-Afrika se rykste man met ‘n beraamde rykdom van nagenoeg R12 biljoen. Hy lewer ‘n imromptu maar hoogs inspirerende praatjie, waarvan heelwat in vlot Afrikaans, oor die uitdagings wat hierdie land in die gesig staar. Volgens Motsepe moet almal eenvoudig hande vat en saamwerk. Hy benadruk verder die belangrikheid van gebed en geloof in Jesus Christus. Hy word daagliks geïnspireer deur gewone Suid-Afrikaners, boere, wit en swart, en die vertroue wat hulle uitstraal om ‘n inklusiewe land te help skep.
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Agri SA Kongres 2019: Episode 2: Patrice Motsepe

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.