• Agri SA Kongres 2019: Episode 7: Dr Morné Mostert

  • Nov 12 2019
  • Length: 27 mins
  • Podcast

Agri SA Kongres 2019: Episode 7: Dr Morné Mostert

  • Summary

  • Mostert is Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan Universiteit Stellenbosch, die enigste instituut van sy soort in Afrika, en sy navorsing fokus op die toekomstige wêreld en die impak van die vierde industriële rewolusie op die wêreld. Hy verduidelik dat om oor die toekoms te dink anders is as om te peins oor die hede of verlede. Die manier waarop ons dink oor die toekoms verander deurentyd, en dit hou groot implikasies in vir besluitneming. As ‘n mens vrae vra oor die toekoms, dan verander die toekoms...
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Agri SA Kongres 2019: Episode 7: Dr Morné Mostert

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.