• Agripreneurs Reeks: Stian Brandt

  • Nov 3 2023
  • Length: 17 mins
  • Podcast

Agripreneurs Reeks: Stian Brandt  By  cover art

Agripreneurs Reeks: Stian Brandt

  • Summary

  • Het jy al ooit gewonder waarom ry daar meestal oorsee-vervaardigde “rowwe-onbeskofte-ruwwe-terrein-bakkies” in Afrika rond? Wel, dis aan die verander. ‘n Vrystater het opgehou wonder. ‘n Plan gemaak en gedoen! So is die bekostigbare, taai, betroubare, geen fieterjasies Brandt BRV-werkeselbakkies in Bloemfontein gebore en nou ook vervaardig.

    Ek het onlangs die spartaanse, duursame, lae onderhoud, veldry-voertuig met sy stewige vragdravermoë by die Agriculture.Golf-gholfdag in Bloemfontein, te siene gekry. Ek het ook met die man agter die bakkies wat internasionale motorvervaardigers op eie werf aangedurf het, Stian Brandt van Brandt Radical Vehicles, gesels.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Agripreneurs Reeks: Stian Brandt

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.