• Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe

  • Jun 25 2024
  • Length: 36 mins
  • Podcast

Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe  By  cover art

Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe

  • Summary

  • Seisoen 2 skop af met die storie van ‘n man wat Suid-Afrikaners wou laat glo dat petroleum jellie hom sou help om uit een van die mees beveiligde tronke in die land te ontsnap. Ananias Mathe was regoor die land berug vir sy kul-jou-hier-kul-jou-daar verhaal. Maar syne was meer van ‘n veldtog van terreurl as ‘n onskuldige tower kunsie – en sy dramatiese ontsnapping bly steeds ‘n misdaad raaisel.

    ___________________________________________________________________________________________
    'True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe' is gebasseer op die 'True Crime South Africa' podgooi reeks deur Nicole Engelbrecht. Webpage · Find more from JacPod
    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.