• Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument

  • Nov 15 2022
  • Length: 27 mins
  • Podcast

Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument  By  cover art

Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument

  • Summary

  • Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie.

    Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner se storie, van die Groot Trek tot by die Anglo-Boereoorlog en meer. Die monument vertel ’n storie van heldemoed, deursettingsvermoë en ’n toekomsvisie sodat ons vandag kan wees waar ons is.

    Behalwe vir die geskiedenis, is die Voortrekkermonument ook ’n plek van ontspanning. Dit is die ideale plek om – in Afrikaans – te kom piekniek hou, stap, koffie drink en aan avontuuraktiwiteite deel te neem. Die Voortrekkermonument verwelkom gesinne, vriende en groepe om ’n uitstappie op die monument se terrein te geniet.
    Die Voortrekkermonument is jou plek, jou mense, jou erfenis, jou toekoms, jou tuiste.
    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.