• Episode 176: Arnold Vosloo

  • Nov 17 2023
  • Length: 1 hr and 27 mins
  • Podcast

Episode 176: Arnold Vosloo  By  cover art

Episode 176: Arnold Vosloo

  • Summary

  • My gas vandag in die ateljee is die legendariese akteur en Suid-Afrikaanse skat, Arnold Vosloo! As jy nie weet wie hy is nie, vermoed ek jy is nie regtig Afrikaans, Suid-Afrikaans, of selfs bewus van die internet nie. Arnold het vir die afgelope 33 jaar in die VSA gebly en Hollywood aan die praat gehad met treffers soos "The Mummy" en "Blood Diamond."

    Gelukkig vir ons is sy plan om elke jaar vir ‘n paar maande te kom draai in Suid-Afrika om aan verkieslik “Afrikaanse projeke” te werk, se hy. Ons gesels oor sy grootwordjare, sy filmloopbaan, sy lewe in Amerika en sy nuutste drama, "Plan B”, wat geïnspireer is deur boekkarakters van Deon Meyer.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Episode 176: Arnold Vosloo

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.