• Episode 178: Andrew Bartlett

  • Dec 22 2023
  • Length: 59 mins
  • Podcast

Episode 178: Andrew Bartlett  By  cover art

Episode 178: Andrew Bartlett

  • Summary

  • Andrew Bartlett het sy eerste groot besigheid in telekommunikasie in Bloemfontein opgebou. 'n Kombinasie van te vinnige en te diverse groei, tesame met Covid as kersie op die koek, het gelei tot die ineenstorting van die besigheid. Sy Covid-storie begin in 'n diep, donker geestelike gat.

    Gelukkig is sy post-Covid-storie 'n nuwe begin met 'n nuwe vennootskap wat oa 'n gemeenskapsradiostasie, 'n nuwe ateljee, 'n nuwe podcast reeks, 'n nuwe mediahuis genaamd Miele Media, 'n UFC-klub, en selfs vriesbaddens en 'n hyperbaric oxygen chamber insluit. Dit was ‘n mondvol! Ek benodig suurstof!

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Episode 178: Andrew Bartlett

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.