• Episode 34: Daantjie Jordaan

  • Jun 9 2023
  • Duración: 1 h y 8 m
  • Podcast

Episode 34: Daantjie Jordaan  Por  arte de portada

Episode 34: Daantjie Jordaan

  • Resumen

  • Gholf verg opoffering, presisie en toewyding. Dieselfde geld vir boerdery. Daantjie Jordaan, ’n PGA-gekwalifiseerde professionele gholfspeler, behartig die afgelope 13 jaar die familieboerdery te Grootvlei in Mpumalanga, insluitende ’n 113-jaar oue wildsplaas. Landbou bied toenemend uitdagings, soos uiterste klimaatstoestande en verhoogde insetkostes. ’n Boer maak egter ’n plan, lui die gesegde, en Jordaan glo dat ’n mens proaktief moet wees, eerder as om aanhoudend te kla. Hy is derhalwe van mening dat landbou ’n blink toekoms inhou vir enigiemand wat bereid is om sy kant te bring. Soos Benjamin Franklin dit gestel het: “You will find the key to success under the alarm clock…”
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 34: Daantjie Jordaan

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.