• Episode 7: Hannes Noëth

  • May 27 2022
  • Length: 1 hr and 6 mins
  • Podcast

Episode 7: Hannes Noëth

  • Summary

  • Nostalgooi Seisoen 1 is moontlik gemaak deur Helpende Hand. Ons wou meer weet van hulle dinamiese leier, Hannes Noëth en sy span: Hannes het sy roeping nog altyd beskou as dié van ’n ‘boodskapper wat mense van ’n hooplose einde na ’n lewe vol eindelose hoop help begelei’. As predikant in die Gereformeerde Kerk, het hy vir 17 jaar in die bediening gestaan. Hannes het egter nog altyd ’n passie gehad vir Suid-Afrika en sy mense. Toe die geleentheid hom dus voordoen om direkteur van Solidariteit se Helpende Hand-beweging te word, het hy dit aangegryp en Hannes staan nou reeds vier jaar aan die stuur van die goeie werk wat die organisasie verrig. Hy benadruk egter dat Helpende Hand fokus op gemeenskapsontwikkeling en die opheffing van gemeenskappe, m.a.w. 'n sosiale opbrengs op hulle beleggings eerder as blote skenkings.
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Episode 7: Hannes Noëth

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.