• Episode 8 met Hannes Brummer

  • Nov 9 2022
  • Length: 30 mins
  • Podcast

Episode 8 met Hannes Brummer  By  cover art

Episode 8 met Hannes Brummer

  • Summary

  • Hierdie week gesels ek met die talentvolle akteur, komediant en skrywer Hannes Brümmer. Hy het rolle vertolk in sepies en film soos VILLA ROSA , BINNELANDERS , EK JOKE NET 2 , N PAWPAW VIR MY DARLING , ELKE SKEWE POT , KOMPLEKS en AMALIA om maar net n paar te noem. Hannes is ook al vir amper 20 jaar in die STAND-UP COMEDY bedryf en het al n paar een man produksies op die planke gehad. Hy is n man met vele talente en baie stories asook grappies. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Episode 8 met Hannes Brummer

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.