• Episode 9: Lydia Winchester

  • Jul 8 2022
  • Length: 1 hr and 2 mins
  • Podcast

Episode 9: Lydia Winchester

  • Summary

  • Lydia Winchester kan nie sing of ’n instrument bespeel nie, maar het een van die skerpste ore in die Afrikaanse musiekbedryf. As promotor, het sy ’n beduidende rol gespeel in die loopbane van huishoudelike name soos Gé Korsten, Anneli van Rooyen, Rina Hugo, Carike Keuzenkamp, André Schwartz, Lance James en die grapjas Bill Flynn, en was sy selfs skakelbeampte vir die Reggae-legende Eddy Grant. Winchester se loopbaan in die musiekbedryf het bykans 40 jaar gelede posgevat, toe sy deur die platevervaardiger Boet Pretorius aangestel was as skakelbeampte van die Decibel-platemaatskappy. Hierdie dinamiese vrou is reeds met talle toekennings vereer, onder andere ’n Ghoema vir lewensbydrae, en haar motto is eenvoudig: Die lewe is ’n lied, en môre lyk dit anders…
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Episode 9: Lydia Winchester

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.