• Episode 9 met Andre Olivier

  • Nov 9 2022
  • Length: 23 mins
  • Podcast

Episode 9 met Andre Olivier  By  cover art

Episode 9 met Andre Olivier

  • Summary

  • Hierdie week gesels ek met n Motiverende Spreker, TikTok persoonlikheid, opkomende akteur Andre Olivier. Andre begin n campaign teen boelie maar wat fokus op die boelie self om hulle pyn te verduidelik. Hy is ook n aanlyn motiverende spreker wat soveel jong mense se lewens aanraak. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Episode 9 met Andre Olivier

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.