• Hittegolf laat SA’ners sweet: Klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht verduidelik waarom jy só warm kry.

  • Oct 14 2022
  • Duración: 13 m
  • Podcast

Hittegolf laat SA’ners sweet: Klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht verduidelik waarom jy só warm kry.  Por  arte de portada

Hittegolf laat SA’ners sweet: Klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht verduidelik waarom jy só warm kry.

  • Resumen

  • Dit was die laaste ruk bloedig warm in groot dele van die land. Ek was vroeër die week in die Laeveld en dit was sonder twyfel die warmste wat ek al ooit in my lewe gekry het. Die kwik het elke dag tot in die veertigs gestyg, en met die land se huidige krag- en waterbeperkings is verligting soos lugverkoeling en ‘n koue stort ook maar beperk. Die uitermatige warm weer word toegeskryf aan ‘n "onverwagse" hittegolf. Die direkteur van die Global Change Institute aan die Universiteit van die Witwatersrand prof. Francois Engelbrecht verduidelik vir Mia Spies wat die weer makeer.

    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Hittegolf laat SA’ners sweet: Klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht verduidelik waarom jy só warm kry.

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.