• Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?

  • Oct 31 2022
  • Length: 11 mins
  • Podcast

Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?  By  cover art

Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?

  • Summary

  • Het jy al gehoor van Kefirmelk en kefirwater? In hierdie episode reis ons bietjie buite die grense van Suid-Afrika om meer te leer van die oorsprong van die sprankelende borreldrankie - kefir. Ek gesels ook oor die gesondheidsvoordele van kefir en vertel hoe dit gebruik kan word as deel van jou dieet.

    Studies en navorsing waarna verwys word in die episode:

    • Die storie van kefir se oorsprong - The Fascinating Origins of Milk Kefir Grains
    • Milk kefir: nutritional, microbiological and health benefits
    • Kefir and Its Biological Activities
    • The Effect of Kefir Supplementation on Improving Human Endurance Exercise Performance and Antifatigue
    • A comparison of milk kefir and water kefir: Physical, chemical, microbiological and functional properties Highlights

    Die episode se transkripsie is beskikbaar en kan gelees word op www.buzzprout.com/2009776 Kies die episode en druk dan op die "Transcript tab".

    Instagram
    @joudigitaledieetkundige
    @francettedietitian

    Webtuiste
    www.francettedietitian.com

    E-pos
    chatwith@francettedietitian.com


    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.