• Mevrou brul oor die brille en die pille

  • Sep 24 2024
  • Duración: 20 m
  • Podcast

Mevrou brul oor die brille en die pille

  • Resumen

  • Dit was nog nooit ’n probleem vir die Mevrouens om ou(er)d te word nie, dis mos maar deel van die lewe. Nou sing Gerda de Sousa en Dianne Broodryk ’n ander deuntjie, sedert die proses van vitamines en die daaglikse aanvullings hulle lewe begin oorheers het. Om nie eers van die skielik verswakkende oë te praat nie. In dié episode betreur die Mevrouens die stand van brille en pille. Podcast page on Jacaranda FM's website
    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Mevrou brul oor die brille en die pille

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.