• Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba

  • Mar 25 2022
  • Length: 22 mins
  • Podcast

Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba  By  cover art

Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba

  • Summary

  • Die burgerregteorganisasie AfriForum het hierdie week suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Kuba te skenk. AfriForum is verheug dat die hof te midde van ’n ernstige ekonomiese krisis in die organisasie se guns beslis het teen dié belaglike skenking. Hierdie interdik is deel van die eerste gedeelte van AfriForum se regsoptrede teen die skenking. Die tweede deel behels ’n hersieningsaansoek op ’n latere datum om die regering se besluit om die geld aan Kuba te skenk, om te keer. Die hof het bykomend ook beveel dat die respondente die koste van die aansoek moet betaal. Volgens regter Neukircher verteenwoordig AfriForum die publiek se breër belange en daar is geen rede waarom AfriForum hand in eie sak moet steek nie. Ek en Reiner Duvenage, Veldtogbeampte by AfriForum, gesels in hierdie episode oor AfriForum se groot wen.
    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.