• Plectrum Podcast EP 2 - Christopher Branders

  • Apr 28 2022
  • Length: 33 mins
  • Podcast

Plectrum Podcast EP 2 - Christopher Branders  By  cover art

Plectrum Podcast EP 2 - Christopher Branders

  • Summary

  • SONNEBLOM, ’n liedjie wat Christopher Branders in 2020 op sosiale media gedeel het as Nes Jy Is, het in 2021 amptelik ’n nuwe baadjie aangetrek toe dit in Jattie de Beer van Artistry Productions se ateljee opgeneem is onder ’n nuwe naam.

    SONNEBLOM is geskep om jou te laat besef dat jy werklik goed genoeg is, ongeag van wat die wêreld mag dink. Dat jy so kosbaar is dat die berge en oseaan nog altyd wou weet wat jou naam is,” verklap hy oor dié aangrypende akoestiese-pop-lied uit sy eie pen.  “Dit het my nog altyd hartseer gemaak om te sien hoe mense afgekraak en uitgeskuif word. Ek het die liedjie geskryf om uiting te gee aan die boodskap wat op my hart gedruk het en omdat ek graag wil deel vorm van ’n kultuur wat ander opbou en bemoedig.”

    LEES MEER HIER: https://www.plectrummusiek.co.za/christopher-branders-sonneblom

    Volg ons ook op sosiale media:

    Facebook, Instagram, TikTok

    www.plectrummusiek.co.za

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Plectrum Podcast EP 2 - Christopher Branders

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.