• Plett haai-aanvalle eis 2 mense in 3 maande: “Dis iets ongehoord,” Só sê Nico Booyens van Shark Research Unit

  • Sep 30 2022
  • Length: 24 mins
  • Podcast

Plett haai-aanvalle eis 2 mense in 3 maande: “Dis iets ongehoord,” Só sê Nico Booyens van Shark Research Unit  By  cover art

Plett haai-aanvalle eis 2 mense in 3 maande: “Dis iets ongehoord,” Só sê Nico Booyens van Shark Research Unit

  • Summary

  • ‘n Naweekwegbreek saam met haar gesin het tragies geëindig vir Kimon Bisogno (39) van Kaapstad. Sy het Sondagoggend by die Sentraalstrand in Plettenbergbaai geswem, glo net heupdiepte, toe sy deur ‘n haai doodgebyt is. Dit is die tweede noodlottige haai-aanval in drie maande by dié kusdorp. In Junie is die 49-jarige Bruce Wolov deur ‘n grootwithaai doodgebyt. Nico Booyens, die hoofnavorser en mariene bioloog van Shark Research Unit, 'n navorsingsfasiliteit in Mosselbaai, gesels met Mia Spies.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Plett haai-aanvalle eis 2 mense in 3 maande: “Dis iets ongehoord,” Só sê Nico Booyens van Shark Research Unit

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.