• Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee"

  • Aug 13 2022
  • Length: 11 mins
  • Podcast

Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee"  By  cover art

Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee"

  • Summary

  • My Ouma Toy het 90 jaar oud geword en haar gunsteling warmdrankie was rooibostee of soos sy sou sê “bossiestee”. Luister saam in hierdie episode hoe ek en my gesin met ons padreis per ongeluk in Clanwilliam beland het en toe eers uitgevind het dat dit die Rooibostee hoofstad van die wêreld is! In hierdie episode vertel ek meer oor die area waar rooibostee groei, die oes en produksie proses van rooibos, groen rooibostee, wat is flavonoïede en watter voordele hou dit vir ons liggame in, die gesondheidsvoordele van rooibostee, hoe lank om die optimale koppie rooibos te laat trek en ek deel ‘n resep wat my Ouma gemaak het met perskes en rooibostee.

    Studies en inligting waarna verwys word in podsending:

    • Rooibos Council webtuiste https://sarooibos.co.za
    • Carmien tea webtuiste https://carmientea.co.za/product-of-origin/ https://carmientea.co.za/rooibos/rooibos-crop-to-cup/
    • The Potential of South African Herbal Tisanes, Rooibos and Honeybush in the Management of Type 2 Diabetes Mellitus https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC6321617/
    • Flavonoids: an overview  https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC5465813/
    • Rooibos herbal tea: An optimal cup and its consumers https://pubmed.ncbi.nlm.nih.gov/31934411/
    • Aspalathus linearis (Rooibos) - a functional food targeting cardiovascular disease https://pubmed.ncbi.nlm.nih.gov/30183052/
    • Food for Mzanzi nuusberig: Rooibos: It’s harvest time, and we have a front-row seat https://www.foodformzansi.co.za/rooibos-harvest-clanwilliam/


    Die episode se transkripsie is beskikbaar en kan gelees word op www.buzzsprout.com/2009776 Kies die episode en druk dan op die “Transcript tab”.

    Vind my op Instagram by @joudigitaledieetkundige

    Instagram
    @joudigitaledieetkundige
    @francettedietitian

    Webtuiste
    www.francettedietitian.com

    E-pos
    chatwith@francettedietitian.com


    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee"

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.