• SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies.

  • Sep 16 2022
  • Length: 19 mins
  • Podcast

SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies.  By  cover art

SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies.

  • Summary

  • Koningin Elizabeth II (96) was tot haar dood verlede week meer as sewe dekades die koningin van die Verenigde Koninkryk, en vir bykans een dekade van haar heerskappy was Suid-Afrikaners self ook onderdane van haar. Dít is een van die groot redes vir die gemengde gevoelens hier op eie bodem teenoor die koninklikes. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudings vertel vir Mia Spies oor Suid-Afrika se bande met die Britse monargie.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies.

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.