• Sokker Sondae - Episode 110 - Salah of Haaland?

  • Nov 2 2023
  • Length: 53 mins
  • Podcast

Sokker Sondae - Episode 110 - Salah of Haaland?  By  cover art

Sokker Sondae - Episode 110 - Salah of Haaland?

  • Summary

  • In hierdie episode van SokkerSondae verwelkom ons ‘n nuwe gas, Alfonso Meyer (United ondersteuner).

    Ons skud bietjie die roes van die afgelope paar weke af en bespreek GW10 se resultate, United se tragiese vorm en die kompeterende aard van die liga sover die seisoen.

    GW11 beloof om ‘n uitdagende een te wees vir FPL breiers. Met Newcastle wat teen Arsenal kragte meet en Haaland en Salah wat beide goedgunstige bepalings het lê daar moeilike besluite voor.

    Kom luister saam!

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Sokker Sondae - Episode 110 - Salah of Haaland?

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.