• ”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.

  • Oct 7 2022
  • Length: 22 mins
  • Podcast

”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.  By  cover art

”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.

  • Summary

  • Die ontvoering van ‘n vrou verlede week in Kaapstad is die jongste van ‘n reeks ontvoerings hier op eie bodem. Die 35-jarige Oekraïense vrou se geel Audi is in Blue Downs tot ‘n stilstand gedwing toe twee karre weerskante van haar stilhou, sy is uit haar voertuig gepluk, twee skote is afgevuur voor haar ontvoerders met haar weggejaag het. Dit alles helder oordag. ‘n Video van die voorval word wyd op sosiale media gedeel. Die kriminoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria prof. Christiaan Bezuidenhout praat met Mia Spies oor die kommer wat ontstaan oor ontvoerings en gyselaarsituasies in die land en wat jy kan doen as dit jou oorkom.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about ”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.