• ekerk Lewendig | Die Podcast

  • By: ekerk
  • Podcast

ekerk Lewendig | Die Podcast

By: ekerk
  • Summary

  • Welkom by ekerk Lewendig se Podcast. By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak. Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
    Copyright 2024 All rights reserved.
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2
Episodes
  • Hoe werk die Heilige Gees?
    Oct 14 2024

    Kom ontdek die werking van die Heilige Gees in ons daaglikse lewe! Wonder jy hoe die Heilige Gees in jou alledaagse lewe werk? Skakel in waar ons vanuit die Bybel kyk hoe die Gees van God vir ons 'n roetekaart gee vir ons daaglikse lewens. Almal is welkom!

    Show more Show less
    31 mins
  • Die lewe gebeur...tot God se eer | Stephan Joubert
    Oct 6 2024

    Die tema: "My lewe gebeur... tot God se eer!" Kom ontdek hoe elke aspek van jou lewe tot eer van God gebruik kan word.

    Show more Show less
    25 mins
  • Ek steel nie God se eer nie, ek weerkaats dit | Stephan Joubert
    Sep 30 2024

    Ons kyk vandag saam vanuit die Bybel hoe ons God se eer kan weerkaats in ons alledaagse.

    Show more Show less
    27 mins

What listeners say about ekerk Lewendig | Die Podcast

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.