• Laat ons Boekevat

  • De: Jan Smit
  • Podcast

Laat ons Boekevat

De: Jan Smit
  • Resumen

  • 'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.

    © 2024 Laat ons Boekevat
    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2
Episodios
  • Matteus 8
    Oct 2 2024

    Aan die einde van die bergrede gaan Jesus na Kapernaum en na Gadara. Op Sy pad maak Jesus mense gesond en dryf Hy bose geeste uit. Dit lok 'n verskeidenheid van reaksies uit by die mense rondom Jesus.

    Más Menos
    27 m
  • Matteus 7
    Sep 26 2024

    Hierdie is die laaste van 3 hoofstukke waarmee Matteus die Bergrede van Jesus afsluit. Die episode bevat weereens 'n groot aantal bybelse beginsels en waarhede wat ons moet leer, verstaan en in ons lewens toepas.

    Más Menos
    21 m
  • Matteus 6
    Sep 14 2024

    Hierdie is deel 2 van die bergrede van Jesus. Dit gaan oor hulp aan die armes, gebed en vas, skatte en Mammon, en oor die sorge van die lewe. Dit gaan oor belangrike lewenslesse wat elkeen van ons daagliks raak.

    Más Menos
    21 m

Lo que los oyentes dicen sobre Laat ons Boekevat

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.