Episodios

  • Matteus 8
    Oct 2 2024

    Aan die einde van die bergrede gaan Jesus na Kapernaum en na Gadara. Op Sy pad maak Jesus mense gesond en dryf Hy bose geeste uit. Dit lok 'n verskeidenheid van reaksies uit by die mense rondom Jesus.

    Más Menos
    27 m
  • Matteus 7
    Sep 26 2024

    Hierdie is die laaste van 3 hoofstukke waarmee Matteus die Bergrede van Jesus afsluit. Die episode bevat weereens 'n groot aantal bybelse beginsels en waarhede wat ons moet leer, verstaan en in ons lewens toepas.

    Más Menos
    21 m
  • Matteus 6
    Sep 14 2024

    Hierdie is deel 2 van die bergrede van Jesus. Dit gaan oor hulp aan die armes, gebed en vas, skatte en Mammon, en oor die sorge van die lewe. Dit gaan oor belangrike lewenslesse wat elkeen van ons daagliks raak.

    Más Menos
    21 m
  • Matteus 5
    Sep 9 2024

    Hierdie is die eerste van 3 hoodstukke waar Matteus die bergrede van Jesus vir ons weergee. In hoofstuk 5 beskryf Jesus vir ons hoe 'n christen, of dissipel van Jesus, se lewe behoort te lyk. Dit is 'n hoofstuk ryk aan kennis en waarheid. Dit beskryf 'n leefwyse wat elke christen moet nastreef.

    Más Menos
    26 m
  • Matteus 4
    Sep 3 2024

    Jesus weerstaan die duiwel se versoeking in die woestyn, Hy roep die eerste disipels om hom te volg en dan begin Hy Sy openbare prediking in Galilea. Bring jou bybel en kom, laat ons boekevat.

    Más Menos
    16 m
  • Matteus 3
    Aug 27 2024

    Johannes die Doper - 'n kontroversieele dog interessante figuur, die laaste profeet van die ou bedeling wat die pad vir Jesus kom gelyk maak sodat Jesus 'n nuwe verbond met die mensdom kan kom vestig. Jesus word gedoop met die bevestiging dat Hy die Seun van God is.

    Más Menos
    18 m
  • Matteus 2
    Aug 20 2024

    In hierdie aflewering kyk ons na die besoek van die sterrekykers uit die ooste, die kindermoord deur koning Herodes, en Jossef wat met sy gesin vlug na Egipte.

    Más Menos
    18 m
  • Mattheus 1
    Aug 14 2024

    In hierdie episode kyk ons na die geslagsregister van Jesus deur die voorgeslagte van Josef, asook na die gebeure rakende die geboorte van Jesus.

    Más Menos
    22 m