Magalies Potgooi

De: Magalies Afrikaanse Podcast
  • Resumen

  • 'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com facebook.com/magaliespotgooi
    Magalies Afrikaanse Podcast
    Más Menos
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2
Episodios
  • [112] Hotel Infinity
    Oct 1 2024

    Ons doen so bietjie wiskunde, met die Hotel Infinity Paradoks - 'n gedagte eksperiment in die veld van Wiskunde Filosofie.



    Más Menos
    53 m
  • [111] Klets: Vegkuns met Brandin Fourie
    Sep 24 2024

    Ons praat met een van ons skool tjommas oor vegkuns.

    Sy gym: http://tridragons.co.za/index.html


    Más Menos
    1 h y 1 m
  • [110] AI se binnegoed en toekoms
    Sep 17 2024

    Wat is Kunsmatige Intelligensie? Wat is generatiewe vs evolusionêre raamwerke? En is daar 'n groot KI-gevaar soos in Terminator?

    Más Menos
    1 h y 5 m

Lo que los oyentes dicen sobre Magalies Potgooi

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.