Episodios

  • [112] Hotel Infinity
    Oct 1 2024

    Ons doen so bietjie wiskunde, met die Hotel Infinity Paradoks - 'n gedagte eksperiment in die veld van Wiskunde Filosofie.



    Más Menos
    53 m
  • [111] Klets: Vegkuns met Brandin Fourie
    Sep 24 2024

    Ons praat met een van ons skool tjommas oor vegkuns.

    Sy gym: http://tridragons.co.za/index.html


    Más Menos
    1 h y 1 m
  • [110] AI se binnegoed en toekoms
    Sep 17 2024

    Wat is Kunsmatige Intelligensie? Wat is generatiewe vs evolusionêre raamwerke? En is daar 'n groot KI-gevaar soos in Terminator?

    Más Menos
    1 h y 5 m
  • [109] Boekklub: Hoekom comics lees ? (met Hugo Swanepoel)
    Sep 10 2024

    Hugo en Evert vertel vir ons wat die aantrekking is om strokiesprente te lees en vertel ons 'n bietjie meer van die grafiese roman MIND MGMT. https://en.wikipedia.org/wiki/MIND_MGMT

    Más Menos
    55 m
  • [Bonus] Space nuus
    Sep 7 2024

    Evert vertel ons van al die nuutste opwindende nuus oor 'ruimte-reise' in hierdie spesiale episode. Countdown op Netflix: Countdown

    Más Menos
    28 m
  • [108] Het klippe bewussyn?
    Sep 3 2024

    Natuurlik nie, maar die teorie van Pansigisme sê bewussyn (consciousness) is versprei oor die heelal en in alles. Dalk is dit bollie, maar miskien leer mens tog iets as jy daaroor dink.

    Más Menos
    58 m
  • [107] Boekklub: Verwagtinge (met Beria Vorster)
    Aug 27 2024

    Beria Vorster vertel ons van sy boek "Expectations".

    email: Beria.Vorster@gmail.com

    Boek te koop aanlyn: ⁠https://burbleonline.co.za/c/300/self-help⁠

    (Beskikbaar vanaf 30/8/2024)

    Más Menos
    1 h y 7 m
  • [106] Klets met Gareth Green: Hoe om (goeie) flieks te maak
    Aug 20 2024

    Ons praat met film maker Gareth Green oor sy ambisies om sy stories met die wêreld te deel – in Afrikaans.

    Ons praat ook oor die film vervaardigings proses as ook wat dit vat om ‘n goeie fliek te maak.

    Kontak Gareth Green by: greentokolosh@gmail.com

    Instagram: @gareth_green_tea

    Youtube: @garethgreen3097

    My Pa die Alien Promo: https://www.youtube.com/watch?v=hj9FnSIp-LE

    Más Menos
    1 h y 4 m