• Mevrou draai die kasset terug tot by die 'perm'

  • Mar 4 2024
  • Duración: 30 m
  • Podcast

Mevrou draai die kasset terug tot by die 'perm'  Por  arte de portada

Mevrou draai die kasset terug tot by die 'perm'

  • Resumen

  • Dis met skok dat die Mevrouens besef hulle gunsteling grootword jare, was vier dekades terug! Daai dae van hare klits en ‘perm’, die plakkate teen die kamermuur, die groot oorbelle en baie pienk grimering, voel soos nou die dag. En hulle ken dan steeds al die woorde van al die treffers van 80’s! In hierdie episode van Mevrou Mevrou, dink Gerda de Sousa en Dianne Broodryk met nostalgie terug aan die onskuldige dae van hulle skool jare, toe musiek alles was en die prys van haarprodukte hulle grootste probleem …. Podcast page on Jacaranda FM's website
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Mevrou draai die kasset terug tot by die 'perm'

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.