• Mevrou maak haar stem dik

  • May 27 2024
  • Duración: 42 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Dis verkiesingstyd en die Mevrouens is skoon uit hulle kassies – of eerder stembussies. Dis 30 demokratiese jare later, maar hulle onthou daai 94-verkiesing asof dit gister was. Nie net kon die Mevrouens vir die eerste keer ook stem nie … Gerda de Sousa en Dianne Broodryk het hulle joernalistieke tande gesny tydens Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. Die grootste storie in die land se moderne geskiedenis – en die Mevrouens was daar om dit te skryf! Podcast page on Jacaranda FM's website
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Mevrou maak haar stem dik

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.