• Mevrou se blou bloed bieg

  • Mar 28 2024
  • Duración: 28 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Die Mevrouens bieg hulle was ook – net soos die res van die wêreld - vas gevang in die dramatiese verwikkelings van die Britse koninklike familie. Met die pinkies in die lug en die tee wat nie uit die koppie mors nie, vra dié twee ook nederig om verskoning oor al die ure wat hulle op sosiale media spandeer het met die teorieë oor wat aangaan agter die paleis deure. En daarmee saam, vloed die herinnerings in toe Gerda de Sousa en Dianne Broodryk voor die TV gesit en wag het vir Prinses Diana om met haar trourok uit die koets te klim ……. Podcast page on Jacaranda FM's website
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Mevrou se blou bloed bieg

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.