Episodios

  • Beste "MOTIVATIONAL QUOTE" ever!
    Jul 29 2022

    As jy die beste motivational quote wil hoor...luister na die episode. Jou lewe gaan definitief verander met die quote.

    Más Menos
    45 m
  • STANGER THINGS!!
    Jul 2 2022

    Omdat die laaste twee episodes van STRANGER THINGS nou uit is het ek en CARA besluit ons gaan oor al die verskillende CONSPIRACY THEORIES praat oor STRANGER THINGS. Weet net dat ons al ons inligting van Tik Tok af gekry het en dat meeste van die goed ook uit ons koppe uit gedink is.

    Más Menos
    27 m
  • Girl Talk
    Jun 23 2022

    Ons praat letterlik oor alles en niks. As jy wil uitvind wat die beste pick up line is... Dan is dit die episode vir jou.

    Más Menos
    30 m
  • My, jou en Carien se podcast!
    Jun 15 2022

    In die episode praat ek en Carien oor vet plante, kinders en hoe haar turning point haar hele lewe verander het.

    Más Menos
    45 m
  • My, jou en Luan Jacobs se podcast!
    Apr 7 2022

    Luan Jacobs is nie net 'n baanbreker van die lewe nie, maar 'n mengelmoes energie, liefde, omgee en vermaak! Op sy beste is Luan jou beste vriend - bedags hou homself besig as akteur, skrywer, vervaardiger en reggisseur.

    Episode 5 is een wat jy nie moet misloop nie! Ons praat oor baie dinge soos dinosourusse, hoenders, wyn, staproetes, olimpiese spele, suur britse inwoners en liefde vir mense!

    Luister saam na hierdie one of a kind episode!

    Más Menos
    2 h y 3 m
  • Dis my, jou en Jacques Adriaanse se podcast (PART 2)
    Mar 11 2022
    In deel twee saam met Jacques Adriaanse geniet ons die meer opwindende stories. Ons luister na die ongelooflike oomblikke wat hy met Internasionalel sterre op stel gedeel het asook waarmee hy sy tyd deesdae verwyl. Jacques is absoluut 'n fees om na te luister.
    Más Menos
    1 h y 3 m
  • Dis my, jou en Jacques Adriaanse se podcast (PART 1)
    Mar 10 2022

    Die lewe is absurd! Almal is gejaag! En steeds maak ons asof tyd nie bestaan nie! Luister na deel een saam met Jacques Adriaanse en hoe hy homself van kleintyd af al onbewustelik voorberei het vir die vermaaklikheidsbedreif en hoe hy die lewe na jaag. Jacques is 'n akteur, grapmaker en die grootste bondel liefde wat jy ooit sal ontmoet!

    Más Menos
    1 h y 35 m
  • Dis my, jou en Jana & Righard van Jaarsveld se podcast.
    Feb 15 2022

    Hier is dit nou! OKAY NEE MAH LEKKE se tweede episode met Jana en Righard van Jaarsveld. Gaan luister na hierdie twee se inspireerende storie en hoe hulle mense bymekaar bring met hul klere besigheid Olyfie!


    Más Menos
    1 h y 13 m