Episodios

  • Episode 10 met Helene Truter
    Nov 9 2022

    HIERDIE WEEK VIER ONS 10 WEKE VAN ONS PROGRAM!! Baie dankie vir almal se ondersteuning tot dusver. Vir hierdie spesiale viering het ons n LEGENDES EPISODE met n legendariese aktrise, skrywer, vervaardiger en besigheids eienares. Julle sal haar beter ken as Tannie Poppie van VETKOEKPALEIS maar oor die jare het sy verskeie ander rolle gespeel in sepies soos ELKE SKEWE POT , SWARTWATER , GETROUD MET RUGBY. Hierdie week gesels ek met hierdie legendariese aktrise.

    Más Menos
    22 m
  • Episode 9 met Andre Olivier
    Nov 9 2022

    Hierdie week gesels ek met n Motiverende Spreker, TikTok persoonlikheid, opkomende akteur Andre Olivier. Andre begin n campaign teen boelie maar wat fokus op die boelie self om hulle pyn te verduidelik. Hy is ook n aanlyn motiverende spreker wat soveel jong mense se lewens aanraak. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

    Más Menos
    23 m
  • Episode 8 met Hannes Brummer
    Nov 9 2022

    Hierdie week gesels ek met die talentvolle akteur, komediant en skrywer Hannes Brümmer. Hy het rolle vertolk in sepies en film soos VILLA ROSA , BINNELANDERS , EK JOKE NET 2 , N PAWPAW VIR MY DARLING , ELKE SKEWE POT , KOMPLEKS en AMALIA om maar net n paar te noem. Hannes is ook al vir amper 20 jaar in die STAND-UP COMEDY bedryf en het al n paar een man produksies op die planke gehad. Hy is n man met vele talente en baie stories asook grappies. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

    Más Menos
    30 m
  • Episode 7 met Jay Morgan
    Nov 9 2022

    Hierdie week gesels ek met n opkomende kunstenaar wat sy stempel afgedruk het in die musiek bedryf met sy asemrowende talente en musiek. Hierdie week kuier ek saam Jay Morgan.

    Más Menos
    21 m
  • Episode 6 met Eddie de Jager
    Nov 9 2022

    Hierdie week gesels ek met n talentvolle akteur. Jy sal hom beter ken vir sy rolle in die films ROEPMAN, n Feature rol in PAD NA JOU HART en as Juan in die film SUIDERKRUIS. Hierdie week gesels ons oor zoom met Eddie de Jager.

    Más Menos
    29 m
  • Episode 5 met Liaan Ferreira
    Nov 1 2022
    Hierdie week se gas het geen introduction nodig nie. Hy het opslae gemaak in die Afrikaanse film bedryf met sy rol as Llewellyn in 7de Laan en ook vroeer die jaar as FRANK DU PLOOY in Getroud Met Rugby. Hy speel ook in 2 kort films wat internasionaal vrygestel word. Maar hy is ook baie meer as net n akteur. Hierdie week gesels ons oor zoom met Liaan Ferreira.
    Más Menos
    36 m
  • Episode 4 met Just Mia
    Nov 1 2022
    Hierdie week se gas het opslae gemaak met haar groot liefdes enkelsnit 'LIEFDESLAAF' wat n groot gunsteling geword het onder haar aanhangers. Sy het ook in 2019 deel geneem in The Voice SA se derde seisoem em was deel van die top 32. Vroeg 2020 release sy haar Engelse enkelsnit 'HERE I GO AGAIN' wat net so groot treffer geword het. Hierdie week kuier ek aanhuis by die lieflike JUST MIA.
    Más Menos
    46 m
  • Episode 3 met Lare Birk
    Nov 1 2022
    Hierdie week beweeg ons weg van die musiek af maar ons gaan na die films toe. Ons gesels met n talentvolle en bekende aktrise. Jy sal haar beter leer ken as 'Alice' in Binnelanders of 'Roxie Roos' in Hoener Met Die Rooi Skoene. Sy het ook rolle vertolk in films soos PawPaw vir my Darling en Vir Altyd. Hierdie week oor Zoom gesels ek saam die talentvolle LARE BIRK. Kom en geniet dit saam ons.
    Más Menos
    53 m