• Die 2024-verkiesings en daarna: Sakeliga se strategie en wat ons volgende gaan doen

  • Jul 4 2024
  • Length: 11 mins
  • Podcast

Die 2024-verkiesings en daarna: Sakeliga se strategie en wat ons volgende gaan doen

  • Summary

  • Die nasionale verkiesing het vir ons meer vloeibare en mededingende politiek gebring. Die meeste ontledings fokus tans op hoe dit kan lei tot beter regering en staatsadministrasie, maar by Sakeliga vra ons ook hoe dit ons langtermyn strategiese doel beïnvloed. In die toenemende politieke kompleksiteit sien ons geleenthede om nie net die regering se impak op die sake-omgewing te verbeter nie, maar ook om uiteindelik die staat se rol in die ekonomie te herdefinieer.

    Omdat verkiesings korttermyn politieke aangeleenthede beklemtoon, is dit maklik om te vergeet dat die rol van die staat sélf kan (en soms moet) verander. Deur sy geskiedenis het die staat beide uitgebrei en gekrimp, afhangend van die krag en gesag van ander georganiseerde sektore van die samelewing wat verder as vyfjaarlikse verkiesingsiklusse dink.

    By Sakeliga beskou ons die komende dekade van toenemende politieke kompleksiteit as 'n geleentheid om regering te hervorm, ja, maar ook om die staat-besigheid verhouding grondig te heronderhandel.

    Vir meer inligting, besoek - https://bit.ly/4bqCWlT

    Show more Show less
activate_WEBCRO358_DT_T2

What listeners say about Die 2024-verkiesings en daarna: Sakeliga se strategie en wat ons volgende gaan doen

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.