• Drie nuwe wetsbedreigings vir die ekonomie nou deur president onderteken

  • Jul 27 2024
  • Length: 10 mins
  • Podcast

Drie nuwe wetsbedreigings vir die ekonomie nou deur president onderteken  By  cover art

Drie nuwe wetsbedreigings vir die ekonomie nou deur president onderteken

  • Summary

  • President Cyril Ramaphosa se ondertekening op 23 Julie 2024 van drie nuwe wette hou ernstige bedreigings vir die ekonomiese omgewing in. 

    Sodra die veelpartyregering dit begin implementeer, sal die Wet op Staatsverkryging, Wysigingswet op Nasionale Kleinsake, en die Wet op Klimaatsverandering die koste van besigheid in Suid-Afrika verhoog terwyl dit staatsverval versnel. 

    Elkeen is potensieel skadelik op sy eie en almal dra by tot 'n onheilspellende reeks wetsbedreigings, waarvan die onlangs ondertekende NHI-wet, regstellende aksie-regulasies, en derde-golf BEE-bepalings deel is.

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Drie nuwe wetsbedreigings vir die ekonomie nou deur president onderteken

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.