• Bizskoops - 27 Junie 2024

  • Jun 27 2024
  • Duración: 8 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Op die program vandag ... Indiensneming het in die eerste kwartaal met meer as 60-duisend gedaal.
    Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die nuutste aanwysers.
    In internasionale sake-nuus... China en die EU hou samesprekings oor elektriese motortariewe.
    In beleggingsnuus, Old Mutual oorweeg om houers van sy Zimbabwiese aandele ‘n opsie te gee om dit te verkoop.
    En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die ANC en DA Koalisie
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

Lo que los oyentes dicen sobre Bizskoops - 27 Junie 2024

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.