• Bizskoops - 30 Mei 2024

  • May 30 2024
  • Duración: 9 m
  • Podcast

  • Resumen

  • Op die program vandag ... Pick n Pay het aangekondig dat hy winkels gaan sluit aangesien dit groot verliese aanteken.
    Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die vervaardigingsektor.
    In internasionale sake-nuus... Die wêreldvraag na Afrika-sjokolade neem toe.
    In beleggingsnuus, Aandele van genoteerde hospitaalgroepe het met soveel as 35 persent gedaal.
    En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor sakesiklusaanwysers, die uitwerking van die verkiesing en China se militêre oefeninge rondom Taiwan.
    Más Menos
activate_WEBCRO358_DT_T2

Lo que los oyentes dicen sobre Bizskoops - 30 Mei 2024

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.