• Mevrou, dáái soen en ‘n movie

  • Feb 19 2024
  • Length: 25 mins
  • Podcast

Mevrou, dáái soen en ‘n movie

  • Summary

  • Dis die maand van liefde en die Mevrouens wil nou nie uit voel nie. Hulle moet egter toegee dat Valentyns Dag nie juis die hoogtepunt van hulle liefdeslewe is nie, na meer as 20 jaar van getroude lewe. Maar dit beteken nie die liefde is ‘n uitgebluste vlam in hierdie twee se huise nie. In hierdie episode van Mevrou Mevrou laat Gerda de Sousa en Dianne Broodryk die wange weer bloos soos wat hulle onthou waar dit als begin het …… Podcast page on Jacaranda FM's website
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Mevrou, dáái soen en ‘n movie

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.