• Mevrou het krag nodig om die toilet te trek

  • May 16 2023
  • Length: 23 mins
  • Podcast

Mevrou het krag nodig om die toilet te trek

  • Summary

  • Geen Mevrou se lewe is volmaak as daar nie ten minste een keer ‘n dag oor beurtkrag gekla kan word nie. Dit klink deesdae al hoe meer idillies om te kan lewe sonder ‘n tradisionele Eskom krag aansluiting en om nie meer hartkloppings te hoef kry as die nuwe beurtkrag probleme op die buurt se Whatsapp groepie deurkom nie.
    In episode 11 van Mevrou Mevrou, vertel Gerda de Sousa van ‘n lewe sonder ‘n krag aansluiting en ‘n daaglikse beurtkrag skedule, en Dianne Broodryk erken sy soek nie krag om te stryk nie…. Podcast page on Jacaranda FM's website
    Show more Show less
activate_WEBCRO358_DT_T2

What listeners say about Mevrou het krag nodig om die toilet te trek

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.