• Sakeliga Beskerm Munisipale Dispuutprosesse met Dringende Hofbevel in Noordwes

  • Jun 6 2024
  • Length: 5 mins
  • Podcast

Sakeliga Beskerm Munisipale Dispuutprosesse met Dringende Hofbevel in Noordwes  By  cover art

Sakeliga Beskerm Munisipale Dispuutprosesse met Dringende Hofbevel in Noordwes

  • Summary

  • Sakeliga het op 31 Mei 2024 ‘n dringende bevel ter beskerming van munisipale eindgebruikers in die Noordwes-hooggeregshof bekom. Die bevel beskerm gebruikers wat billik optree en aan wetgewing voldoen se reg om betalings waaroor ‘n geldige geskil bestaan van ‘n munisipaliteit te weerhou.

    Vir meer inligting, besoek - https://sakeliga.co.za/sakeliga-beskerm-munisipale-dispuutprosesse-met-dringende-hofbevel-in-noordwes/?utm_source=podbean&utm_medium=podcast_page&utm_campaign=af_ditsobotla_press_releas

    Show more Show less
activate_primeday_promo_in_buybox_DT

What listeners say about Sakeliga Beskerm Munisipale Dispuutprosesse met Dringende Hofbevel in Noordwes

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.